Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cap Du Mont

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Cap Du Mont
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
David P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David P
Saam met vriende

In comparisons to other places, this place is not good.

The cutlery was dirty, the plastic outside chairs were dirty. The bath has a bad smell when you empty the bath, I think the jets need to be closed. The mattresses in both rooms are not up to standard. The blanket in the main bedroom has a hole in it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Die plek word nie goed onderhou nie en die foto's is nie wat ek bespreek het nie, weet nie of eienaar meer as 1 eenheid het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en die uitsig oor die see deur die dag en die sonsondergang het dit die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxie N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maxie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Sou daarvan gehou het om koffie, suiker, melk en tee te kry. Ons het laat ge-arriveer en moes eers by 'n winkel uitkom om bogenoemde te gaan kry. Moeg en ongerieflik. Al die ander plekke wat ons nog by was het so 'n skinkbord met dit op gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritia D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mauritia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okay.

Nie kindervriendelik nie. Geen gewone TV nie. Net Netflix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norma-jean S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norma-jean S
Saam met vriende

Pragtige ligging en uitsig, maar nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Pragtige uitsig en baie vriendelike diens, maar ongelukkig was daar 'n paar goedjies nie reg nie. Die bed in die kamer sonder uitsig is nie meer baie stabiel nie en moet vervang word, die enigste manier om by die stoepie uit te kom is deur die hoofslaapkamer (die ander deur vanaf die leefarea is permanent toegegom), die jacuzzi bad werk nie. Daar is nie 'n TV in die hoofslaapkamer soos op fotos nie, paar goedjies in kombuis tekort, ek het dit ook onder eienaar se aandag gebring en hy sal aandag daaraan gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Cap Du Mont het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Ruim woonstel met alles in wat jy benodig, al wat kort is onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Waarde vir jou geld.

Duideliker instruksies oor parkeergeriewe vir gaste. Inligting rakende waar sleutels afgegee kan word met vertrek. Inligting aangaande die WiFi pin kan dalk iewers vir gaste op a pamflet aangebring word. Reëls van kompleks kan ook uitgelig word. Die eenheid word adverteer as nie rook eenheid maar daar word wel gerook in eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aria N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Die eenheid was bo verwagting en die lokasie en uitsig is bobaas. Diens was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinet F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view and location.

Spacious apartment with beautiful view of Table Mountain and the beach. Even closer to the beach than we had expected. We could sit for hours in the sitting room looking at mountain, ships and amazing sunsets. Safe parking with easy access. Walking distance to shops and restaurants/take away, very convenient. We enjoyed our stay tremendously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G
Saam met vriende

Presies wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek in die Kaap.

Geen klagtes nie. Alles was soos ons dit verwag het. Wens net ons kon langer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chappy E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chappy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is fantasties.

Beter ligging sal jy nie maklik kry nie. Gawe mense om mee te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
L C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant.

Eetgerei was nie volledig nie. Vreemde pantoffels onder die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Wens ons kon langer bly.

Sal aanbeveel om vir 'n week of langer daar te bly. Uitsig op Tafelberg pragtig. Naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham V
Saam met vriende

Very very nice and neat place, I would really like to visit and stay again.

I would like to take this opportunity to say thank you to James and Raymond for allowing me to stay in this beautiful apartment with very quiet, relaxing and breathtaking views. Raymond should consider putting televisions in bedrooms just a bit cold to sit in the lounge during winter, but other than that everything was perfectly amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig opgedoen - als wat jy nodig het - maar min wat werk

Dit was 'n baie lekker plek - ek sal weer gaan maar die muurproppe het nie gewerk nie - die jacuzzi bad het nie gewerk nie. So instandhouding kort werk moet. Maar pragtige plek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delphine P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delphine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wil langer bly volgende keer. Strand-uitsig is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alphia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alphia B

Baie rustig met pragtige uitsig.

Die verblyf was heerlik en die woonstel perfek geleë! Pragtige uitsig op die berg en see en restaurante is naby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H

Die akkommodasie is ruim en gerieflik met pragtige uitsig.

Ons het die naweek as deelnemers aan die Kaapstad Marathon baie geniet en die akkommodasie was perfek daarvoor. Ek, my vrou en ons seun en skoondogter uit Sydney. Alles was aanvaarbaar en die woonstel is gerieflik en naby aan geriewe. Al probleem was dat iemand voor die tyd daar moes gerook het en die reuk 'n hele ruk vasgevang was in die meubels ens. Die res was piekfyn en die admin was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n view!

Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aime A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aime A
Saam met vriende

Dit was wonderlik en baie gemaklik.

Cap Du Mont het die mooiste uitsig en is baie gemaklik. Hulle het ons met ope arms verwelkom die plek was asemrowend, baie netjies en net oorkant die strand. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will recommend Cap Du Mont to anybody.

The Cap Du Mont flatlet is great. The sea view is awesome especially in the morning. The situation is perfect and very central. The place was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 20, Eenheid 10 Cap Du Mont, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGk4LHAaayfcRv0mu9ENjVPt61vjLsDYrzt0uGtegl8k7bWB7E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 20 Beach Boulevard Unit 10 Cap Du Mont 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8191535 18.4752166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem