+8
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Cape Breaks Standard Studios

6 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cape Breaks Standard Studios bied kontemporêre selfsorgverblyf in die St Martini Gardens Kompleks, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en besoekende akademici.

Elke ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien en die woonstelle word weekliks skoongemaak. 'n Ekstra skoonmaakdiens kan ook op versoek en teen 'n ekstra fooi gereël word.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die woonstelle het elk satelliet-TV en gratis WiFi. Elkeen spog ook met 'n balkon met 'n uitsig oor die Kompanjiestuin of die lieflike privaat tuin en swembad.

Die St Martini Gardens Kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n wassery en 'n pragtige privaat tuin met 'n groot swembad. Veilige parkeerplek is op versoek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 138
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 138
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 138
per nag (plek vir 2)
Bespreek

72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a5379130e2256404ab214bbea16c04a03984c17fa440773d34663ddd50b3e87c357aff0cab88b4f81d81d7457a56ea7ab5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 138 per nag (plek vir 2) 72 Queen Victoria Street Saint Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927617473903 18.415263652115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang