Cape Collection - Hibernian Towers 1303

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anne-marie M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Ruim. Baie gerieflik. Als is in die woonstel wat nodig is. Mooiste uitsig. Dis bulafull!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Kon nie genoeg van die uitsig kry nie. Baie netjies, goed geleë met die beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing. Absolutely amazing, one of my best holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa G
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Dit was een amazing vakansie saam een amazing groep mense. Dankie lekker slaap. Ons het baie lekker gely - ek sal net seker maak dat elke kamer 'n waaier of aircon kry. Omdat jy so hoog bly, kan jy nie al die deure en vensters oopmaak nie. Daar moet ook asb. stoele vir 8 mense op die balkon wees. Ons kon nie almal saam buite sit en eet nie. Maar dit was 'n lieflike woonstel en die diens was uitstekend, dankie dat jy vir ons die fan gaan koop het en dit vir ons gebring het, dit het 'n groot verskil gemaak. Die dames wat skoon gemaak het, was regtig 'n fees vir ons gewees. Die restaurant se kos was heerlik en ons het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Landi S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

We will definitely stay at Hibernian Towers again! We had an amazing time at the breathtaking apartment 1303 Hibernian. The service and hospitality from Inge were excellent. Everything was neat, tidy, modern and spacious. We will definitely be back for more; the location is perfect, everything is within walking distance from the apartment. The ocean view is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne Luwayne S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantasties. Ek wil net dankie sê aan Inge vir alles! Ek kon haar enige tyd bel of WhatsApp en sy sou onmiddellik antwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

N baie spesiale plek waar ons my vrou se verjaarsdag saam ons kinders kon geniet. Ongelooflike pragtige, goed toegeruste woonstel. Beslis die beste plek in die Strand waar ek nog ooit gebly het. Wat n pragtige uitsig het hierdie spesifieke woonstel. Dankie aan ons gasvrou, wat ons so tuis laat voel het met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marretha S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, goed ingerig en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en baie goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilet L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie veilig gevoel. Ja, dankie. Ligging was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great plek. Baie mooi woonstel, ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2465560428c4fcb8507be1ace9fc3ab687bc0cef71dbd31930f7ae2ce28b9d85f16427f91d7f25e02e6d4f5c18aa8e3165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang