+26

Cape Collection - Hibernian Towers 301

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 301 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Collection - Hibernian Towers 301 is 'n ruim ateljeewoonstel met asemrowende see-uitsigte in die Hibernian Towers-gebou in Strand.

Dié ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek, 'n klein gasbraai en pragtige see-uitsigte. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot geriewe wat 'n restaurant, koffiewinkel, spa, swembad, stoomkamer en 'n basiese gimnasium insluit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sonnika V
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker, die weer ook net so 2 dae muslik, maar verder baie lekker. Baie lekker plek en baie netjies. Die bed is net nie so lekker nie, dit was bai...
Sien meer
Okt 2025
Nancy V
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely enjoyable. The stay was remarkable. Would recommend it for anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lydia T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Uitstekende plek, baie gerieflik, netjies, skoon, mooi uitsig, baie nice plek.
Okt 2025
A.rahim P
Saam met lewensmaat
5.0
It was excellent. Our stay was very relaxing, taking walks twice a day, just stepping out of Hibernian Towers and you are on the beachf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lidia M
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was baie goed. Ons het regtig goed gerus en was baie tevrede met die diens. Dit is in 'n baie veilige asook netjiese woonstel. Daar is voors...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Road, Unit 301 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Collection - Hibernian Towers 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 301 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5940a9b9d71431c0882f824f4b345c23c700b4e32ecff6877e1abd5c201449fd0f2461a59de9f6263ed6532bbec9c5875369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Beach Road Unit 301 Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.113949276551 18.823067376914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang