LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Cottages | LekkeSlaap
+27

Cape Cottages

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Bergvliet.

Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat grens aan die hoofhuis. Dié eenhede is in ’n rustige tuin met ’n swembad en pragtige bome wat vir talle voëls en eekhorings ’n tuiste is.

Gaste kan kies tussen die Protea-kothuis vir 4 gaste op die boonste verdieping of die Fynbos-kothuis vir twee op die grondverdieping. Die kothuise het 1 of 2 slaapkamers, en suite-badkamers, ’n toegeruste kombuis en sitarea.

Cape Cottages deel die gemeenskaplike swembad, en braaigeriewe is beskikbaar by Fynbos-kothuis. Cape Cottages word weekliks skoongemaak en ekstra dienste kan gereël word op gaste se versoek, teen ekstra koste.

Die Protea-eenheid het trappe en rook is in alle eenhede verbode. Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.

Cape Cottages is 2 km vanaf Blue Route Mall wat verskeie winkels en restaurante het, 7 km vanaf Muizenberg se strand, 8 km vanaf St. James-strand, 10 km vanaf Westlake Gholfklub, en 11 km vanaf Kalkbaaihawe, vir gaste wat die omgewing wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Gumtree-weg, Bergvliet, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA376604707de725f9fe717c369f23b4c256be8fa0293edfa4ffddd5b3684a4369dcfe2f2575c8f2f0d163350bce0215e70faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Gumtree Road Bergvliet 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0538052 18.4563051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!