Cape Diamond Boutique Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Elmarie W
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Gerieflik, skoon, geen fieterjasies. Die kamer was pragtig skoon, ruim en die bed het heerlik geslaap. Die personeel was almal gaaf en vriendelik. Die geraas van buite, en soms van binne, kan steurend wees vir mense wat lig slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle J
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

One of the best. Was nice. Had a lot of fun and would definitely try it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shaun P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

I had a good stay at the Cape Diamond Boutique Hotel. The pricing was fair. I had a pleasant stay at the Cape Diamond Boutique Hotel. The rooftop bar on top of the building just feels a bit unsafe, especially with the strong winds of CPT. Higher railings would be a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jul 2025

Disappointing. The room smells like sewage, and the plug points are not working. Terrible experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Malcolm E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

'n Goeie blyplek indien mens toegang tot die middestad nodig het! Die kamer was baie mooi skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik. Die hotel lê reg oorkant die Eastern Food Bazaar en is reg langsaan twee van die beste restaurante in Kaapstad. Ek sal die hotel enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Portia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Home away from home. Hennie was a great host. Will definitely stay there again. The rooftop bar was the best part for me - the view from there is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noxolo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

It was a nice to stay there and the staff is very friendly. The only thing that they can improve is their kitchenette and breakfast otherwise everything is okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Meer verwag volgens advertensie. Diens was vriendelik en hulpvaardig. Het egter baie min geslaap aangesien die huisbak 5 tree van ons kamer was en met elke gebruik 'n vreeslike skril, harde geskree maak en met 'n slag tot stilstand kom. Verder kon ons ook nie ons stoepdeur gesluit kry nie, so was nogal ongemaklik om die kamer alleen te los of te gaan slaap. Die advertensie op die webtuiste verskil ook baie met dit wat gelys is op Google en wat waar is in werklikheid. Daar is nie satelliet TV nie (slegs SABC 1, 2, 3 en eTV), daar is beslis geen 24 uur-sekuriteit of parkering nie - ons moes in die straat stop en dié was ook baie beperk aangesien meeste van die strate eenrigtingstrate is en uitlaai zones betaal, en al sekuriteit wat daar is, is 'n "dodgy" deur-die-dag-karwag. Daar was geen seep van enige aard in ons kamer nie en daar was ook niks genoem of aangebied in die rigting van ontbyt soos genoem op Google nie. Verdere verskille is inkloktyd, die beskikbaarheid van 'n kluis en bad in elke kamer, die parkering ens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Yolindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2021

Nie goed nie. Met aankoms was daar niemand in ontvangs gewees om deur oop te maak nie. Ons het langer as 'n uur gewag omdat ons kamer nog nie skoongemaak was nie. Ons was geskuif na 'n ander kamer met stoep om op te maak vir kamer wat nie skoon was nie. Die reuk in kamer was ondraaglik gewees. Die huisbak het vreeslik geraas. Ons het besluit om nie 2de aand daar deur te bring nie en het vroeër uitgeklok. Die kroeg en restaurant was ook nie oop gewees nie al word dit adverteer. Daar is geen veilige parkering nie, anders is daar 'n opsie vir ekstra kostes om op 'n parkering te gaan stop oorkant hotel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Barney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Longmarket and Parliament Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1814f48b11e19b6a8ffb210599caf10c54cad5f40e8e669e08b2dc0ca40e8b7d3df9f44858f7eefad1e342e99f5118a9276?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Corner of Longmarket and Parliament Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.924495815607 18.421838849074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang