- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 8, Somerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Cape Flame Guest House is in Port Elizabeth of die "Vriendelike Stad" in die hartjie van Somerstrand, die stad se toeristesentrum geleë. Dit is stapafstand van die strandfront en die toeristebesienswaardighede daar. Die lughawe, middestad en die stad se hoofweë is net 'n paar minute se ry ver.
Cape Flame Guest House bied 11 pragtige versierde kamers en die span gaan ver om seker te maak gaste voel tuis. Die en suite-kamers het elk 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die tuin, swembad en binnehof en het elk 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n vol badkamer. Elke gastekamer het 'n platskerm-TV, 'n individuele dekodeerder, yskassie, lugversorgin en/of plafonwaaier en ondervloerverhitting, asook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Gaste kan in die omtrek perdry, hengel, fietsry, wildkyk en swem.
Cape Flame Guest House het ook 'n aantal maatreëls in plek gestel om gaste en personeel se veiligheid tydens die Covid19-pandemie te verseker.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 7de Laan 8, Somerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Cape Flame Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 8, Somerstrand, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom