Cape Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Garden Cottage is in 'n rustige tuin in die Kaapse voorstad Pinelands geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf geskik vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n ontbytkroeg, mikrogolf, yskassie, ketel en broodrooster. Gaste kan ook gebruik maak van die swembad en braai-area.

Cape Garden Cottage is heerlik sentraal geleë, naby 'n hele rits gewilde besienswaardighede. Ons is net 'n halfuur vanaf Tafelberg, 20 minute vanaf die V&A Waterfront, 20 - 30 minute vanaf gewilde strande en 40 minute vanaf die Wynlande. Die kothuis se doel is om 'n rustige wegbreek te bied sodat gaste kan ontspan na 'n dag van verkenning.

Slaapplek

'n Bespreking by Cape Garden Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false