- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Sandpiper Crescent, Flamingovlei, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaap Oasis bied jou verskeie moontlikhede om te ontspan en 'n wonderlike vakansie in Kaapstad deur te bring. Kaap Oasis grens aan die Rietvlei Natuurreservaat, wat ook Flamingo Vlei genoem word as gevolg van sy verstommende voëlbewoning en uitstekende watersportmoontlikhede.
Verblyf word aangebied in 6 kamers en eenhede. Al die kamers het direkte toegang tot die tuin, met sy verhitte swembad en Jacuzzi. Die eenhede kan tot 2 gaste akkommodeer en geriewe in die kamer sluit in 'n en suite-badkamer, 'n elektroniese kluis, plafonwaaier, paneelverwarmer.
Die eiendom bied ook 'n gemeenskaplike kombuis en sitkamer, Jacuzzi, sonverhitte swembad, pooltafel, en WiFi is ook beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien en sal op versoek vervang word. Parkeerplek buite die straat wat nie omhein is nie, is beskikbaar voor die gastehuis.
Kaap Oasis is noord van Tafelberg geleë, ongeveer 20 minute se ry vanaf die middestad. Die gastehuis bestaan uit verskeie geboue, van ver af sal gaste die landmerk, die windmeulhuis, kan sien. Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, elektroniese kluis, plafonwaaier en 'n paneelverwarmer. Al die kamers is op die grondvloer en het hul eie ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed in die dubbelkamer en 'n ekstra stapelbed in die Quad-kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.
Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kajuit bied 'n koningingrootte-bed, 'n klein badkamer met 'n stort, 'n elektroniese kluis, plafonwaaier en paneelverwarmer. Terwyl jy op die stoep sit, kan jy die pragtige uitsigte oor Tafelberg en die Natuurreservaat geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.
Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Dit spog met uitstekende uitsigte oor Tafelberg en die natuurreservaat wat jou verblyf onvergeetlik sal maak. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed.

Die woonstel het 'n aparte ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en houtdek voor die eenheid wat perfek is indien jy graag ontbyt in die tuin wil geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inklok: 14:00 - 20:00. Dié tye kan soms op versoek verleng word.
Uitklok: tot 10:00. ié tye kan soms op versoek verleng word.
Alle gaste moet met hulle volledige name en ID-nommers inteken.
Geen besoekers word toegelaat mits hulle toestemming van Wolf, die eienaar, het nie. Ekstra fooie geld.
Gaste mag binne en buite die eenheid drink indien dit op 'n verantwoordelike wyse bestuur word.
Rook is streng verbode in die eenheid en mag slegs buite gedoen word. Gebruik asb. die asbakkies vir sigaretstompies en moet hulle nie in die tuin gooi nie.
Gaste kan die Jacuzzi en swembad van 09:00 tot sonsondergang gebruik. Ander geriewe soos die pooltafel en tafeltennistafel kan tot 21:00 gebruik word indien ander gaste nie deur die gebruik daarvan gepla word nie.
Glase en rook word nie in die swembad of Jacuzzi toegelaat nie.
Die Jacuzzi werk met sonkrag. Dit beteken dat hulle slegs op 'n helder dag in die middag sal kan verhit. As jy warm water op enige ander dag wil geniet, word 'n ekstra fooi per dag gehef. Bedek dit asb. na gebruik sodat ander gaste ook die warm water kan geniet.
Moet asb. nie enige toerusting van en in die swembad verwyder of verander nie.
Gaste mag nie op enige plek in die tuin musiek luister, tensy dit op oorfone is nie.
Musiek mag in die kamers en gemeenskaplike areas gespeel word tot 21:00 toe op 'n volume wat nie buite hierdie areas gehoor kan word nie.
Gaste kan tot 22:00 toe geselsies maak in die gemeenskaplike areas en braai-areas, mits dit nie ander gaste plek nie. Tussen 22:00 en 09:00 moet alle aktiwiteite verder in gaste sal kamers geskied op 'n klankvlak wat nie ander gaste steur nie.
Gaste se eie klankstelsels word nie toegelaat nie.
Moet asb. nie enige skoonmaakmiddels van die swembad verwyder nie.
Gaste mag ook nie die elektroniese toerusting soos die dekodeerder verstel of rondskuif nie.
Gaste mag nie blomme en vrugte pluk tensy jy toestemming van die eienaar het nie.
Moet asb. nie beddegoed uit jou kamer haal nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wolfgang Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2025 tot 06 Jan 2026.

Wat jy moet weet
- Quad-kamer
- Selfsorg
- Houthuisie
- Selfsorg
- Enkelwoonstel met uitsig op Tafelberg
- Selfsorg
- Woonstel met 'n tuinuitsig