LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by E4 Cape Sands | LekkeSlaap
+23

E4 Cape Sands

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir E4 Cape Sands
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gail M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M
Gesin met tieners

Cape Sands is in a wonderful location directly opposite the beach. The apartment is fully furnished with all the necessities and excellent security.

The only hiccup was with the Wi-Fi which was not connected until the Monday after our arrival on Saturday. The agent provided a temporary router that was not very effective.

Michael K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome gewees, perfek geleë.

Sal definitief weer Desember wil bespreek vir 2 weke, die uitsig was great met die mooi stoep en al die geriewe binne woonstel maak dit so lekker en gerieflik, aie dankie.

Guillaume M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume M
Enkelreisiger

Home from home.

Cape Sands is always my first choice to stay when I am down on business or holiday. It is central to all amenities and within 45 minutes of Franschhoek, Cape Town and the Waterfront. It has one of the best beaches in the Western Cape to walk. Sunsets and sunrises are breathtakingly beautiful and the complex has very good security and access / egress control.

Gwyn M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We like this place.

Enjoyable staying in this flat, nice balcony and super views toward the sea and rear balcony toward the mountain. Only thing missing is sun loungers for the front balcony.

Emile M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile M
Gesin met klein kinders

Wonderful.

This is one of the best places to stay in Strand. Host was very friendly and the place was very clean. Great sea views.

Urban S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urban S
Saam met vriende

Mooi uitsig en goeie veiligheid.

Ek hou van die woonstel en uitsig en sal beslis weer terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good view and good safety.

I like the apartment and the view and I will surely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michael F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met vriende

Awesome, stunning so so lekker!

Was baie lekker, skoon, netjies.

J S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J S
Gesin met tieners

Wow.

Die plek was ongelooflik fantasties. Op die strand, wonderlike uitsig en blyplek was 5 ster.

Sonnette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat benodig was, was daar.

Sal beslis aanbeveel vir enigiemand.

Mathilda V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Alles wat mens nodig het was in die woonstel voorsien. 2 en suite-badkamers met nog 'n ekstra toilet is nie sommer iets wat jy in elke woonstel kry, so vir gesinne of groepe meer as 2 was dit 'n groot bonus.

Nick S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig.

Het die verblyf baie geniet en sal graag weer in die omgewing wil bly. Ongelukkig het die buurman se rook ons net vreeslik gepla gedurende die hele week. Dit trek deur die woonstel en ruik baie erg. Sal die woonstel nie aanbeveel vir nie rokers nie.

Kenneth H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H
Gesin met tieners

Reception good, location perfect, quietness.

The reception was exceptional and sure loved the location and beachfront view. Made use of the braai and pool as well the gym facility was great. DStv was a plus.

Retha G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Gesin met tieners

Aangename, veilige verblyf met pragtige berg- en see-uitsigte.

Woonplek is ruim en besonder gerieflik en het lieflike uitsigte na albei kante. Die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is 'n bonus. Besondere aandag word in Cape Sands aan veiligheid en sekuriteit gegee. Die enigste negatiewe punt is dat die TV, selfs vir bedrewe tieners, moeilik werk.

Lianie W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie W
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Ons het die eenheid geniet. Dit was skoon, netjies en sentraal geleë. Die enigste klagte wat ons kan noem is die eenheid het nie badmatjies gehad nie. Verder was dit aangenaam.

Stefan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met klein kinders

Perfekte vakansie verblyf met 'n ongelooflike uitsig.

Woonstel was puik, sekuriteit 10/10, uitsig ongelooflik. Ons as gesin het 'n fantastiese week gehad in Cape Sands en in die Kaap. Wat is lekkerder om die sonsondergang te geniet na 'n besige dag en dan in 'n gemaklike bed aan die slaap te raak. Julle sien ons beslis weer.

Hendrina B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel was skoon, gerieflik en het 'n ongelooflike uitsig oor die see en berge dus sal ons beslis weer daar kom bly.

Sien sterre.

Rina V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis by die see, pragtige onbelemmerde uitsig oor die see.

Pragtige plekkie, baie netjies en oorgenoeg spasie. Sal definitief weer daarheen gaan.

Zahn T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zahn T
Gesin met tieners

Oor die algemeen was dit 'n baie aangename ervaring, sal weer in die somer terugkeer.

Verblyf was netjies en skoon, het dit waardeer. Reëlings is goed gekommunikeer. Stunning uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Overall experience very pleasing, will return again in summer months.

Accommodation neat and clean, appreciated. Arrangements well communicated. View stunning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Barbara B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uistig is fantasties, die akkommodasie pragtig skoon en ruim, parkering veilig.

Ons was baie beïndruk met E4 Cape Sands. Die eenheid was pragtig skoon. Die plekkie is baie ruim en slaap gemaklik vier volwassenes. Ons het so lekker gebly en kan dit hoogs aanbeveel vir enige iemand wat graag by die see wil wees. Ons sal beslis weer daar bly!

Elize V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met tieners

Baie ontspanne atmosfeer en goeie plek om af te skakel.

Baie skoon, modern versierde woonstel met genoeg beweegruimte in die leefareas. Balkon baie goed ontwerp sodat die voetgangers vanaf die straat geen las vir 'n mens is nie. Die veilige parkering onder die gebou maak dit vir gaste baie veilig. Die 3 toilette is werklik luuks en die kombuistoerusting was 'n plesier om te gebruik. Beddegoed en handdoeke was baie skoon.

Anneke K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en veilig.

Sien die sterre.

Drienie O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie O
Enkelreisiger

Wonderlike ervaring in 'n pragtige plek!

Ek was geseënd om vir 'n week in so 'n gerieflike woonstel wat volledig toegerus is te bly. Die uitsig na altwee kante is regtig pragtig, uniek en met tye asemrowend. Die aanwysings was duidelik, en is goed gekommunikeer! Dit was definitief 'n onvergeetlike ervaring!

Martin V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

The cherry on the top was the heated swimming pool. Very much enjoyed by all.

We needed a beak after a few difficult months, and was looking for an affordable place close to family and university an sea, if possible. So this spot was the ideal place to unwind and get refreshed. Traffic a bit noisy, but you get used to it. The views were super!

Tia H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tia H

Gerieflike en aangename verblyf. Fantastiese see-uitsigte vanaf balkon en berg-uitsigte vanaf agterste stoepie.

Goed toegeruste, moderne woonstel. Vloere was ongelukkig nie heeltemal skoon met ons aankoms nie. Sitkamerstel is baie ongemaklik. Ten spyte hiervan sal ons weer gaan en dit definitief aanbeveel vir gebruik.

Lynne V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne V

Neat with a lovely view.

We found the venue very comfortable. Spectacular sunsets. Modern and clean. Small improvements could be waster paper bins in bedrooms/bathroom and perhaps small mats at the bedside. Top sheets could also be cooler on hot nights. All facilities were in excellent condition.

Tania M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Woonstel is baie gerieflik en goed toegerus.

Riette B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en elke oomblik geniet.

Baie lekker woonstel met al die geriewe wat 'n mens verlang. Skoon en baie mooi met die mooiste see-uitsig en baie veilig. Sal Cape Sands by enige persoon aanbeveel.

Heidi V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi V
Gesin met tieners

Te duur in vergelyking met Strand Pavillion. Die eenheid is te koud vir die winter.

Te duur in vergelyking met Strand Pavillion, dit word nie eens gediens nie. Die yskoud in die winter met min verwarming, warm komberse, ens. Die buurman se rook stink in die sentrale lugversorging in die gang. Dis R300 om die plek te laat skoonmaak wat buitensporing is aangesien ons reeds betaal vir elektrisiteit en waterverbruik. Die sogenaamde gimnasium-toerusting is in 'n baie swak toestand.

Leandre B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre B
Saam met vriende

Waarde vir GELD!

Baie mooi... sal definitief weer teruggaan.

Jolanda D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda D
Gesin met tieners

Goed, maar 1 week was voldoende.

We hebben een prettig verblijf gehad maar omdat er geen internet aanwezig is in het appartement gaf dit wel wat problemen aangezien dit voor ons als zelfstandige ondernemers toch wel een must is. Helaas was ons dit niet opgevallen tijdens het reserveren. Verder is een nieuwe bank in de woonkamer nodig (nu staat er een tuinbank) , goede verduisteringsgordijnen in de slaapkamers en meer handdoeken is geen overbodige luxe. Het hebben van een 2de televisie in de master bedroom heeft geen nut als je deze alleen via de televisie in de woonkamer kunt bedienen! Ook het ontbreken van een zaklamp en kaarsen is jammer aangezien de stroom uitviel.

Hannelie B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim en pragtige natuurskoon.

Gerieflik geleë, pragtige uitsigte ... berge een kant, see aan die ander kant!

Neil N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik met 'n pragtige uitsig!

Het dit baie geniet en sal weer daar wil vakansie hou.

Sonja D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies.

Pragtige plek, baie skoon en netjies, baie goed geleë met pragtige uitsig oor Valsbaai. Sal dit vir enige een aanbeveel en die diens was uitstekend.

Joanie K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie K
Saam met vriende

Ons het vir 2 aande hier geslaap. Daar is regtig niks waaroor ons kan kla nie.

Wat 'n wonderlike plek om in te bly! Fantastiese uitsig met die mooiste sonsondergange! Lekker sentraal as jy die Kaap wil besigtig. Ek sal dit beslis aanbeveel en ons kom VERSEKER terug!

Elbie N - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename plek om te bly en baie mooi!

Die plek is baie mooi, slaapplek is lekker en dit is mooi skoon.

Delene S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Wat 'n heerlike ondervinding! 'n Pragtige uitsig, pragtige wooneenheid en gerieflik toegerus. Wens ons kon nog langer bly! Tien uit tien!

Jan B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het werklik heerlik gebly en elke oomblik geniet.

Baie skoon en netjies, en alle fasilliteite was in 'n goeie toestand. Die uitsig, sekuriteit en parkering is baie doeltreffend gereël.

Edwin D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vreeslik geniet, sal beslis weer daar gaan oorbly.

Lynnette B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette B
Gesin met tieners

Amazing!

Ongelooflik lekker gebly.

Johanna M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met tieners

'n Rustige, pragtige see-uitsig.

Daar is 'n baie mooi, groot leefarea, maar die sitkamerbank was bietjie onprakties. Daar kan ook 'n tafel of bedkassie in die kamers met die enkelbeddens geplaas word, aangesien daar nie regtig pakplek was nie. Die res van die akkommodasie was puik.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cape Sands E4, Kusweg 202, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNGNiZGExLTNjMjUtNDhhYS04NWRiLWYwNWJlODFlNGMyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 E4 Cape Sands 202 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -34.10219779152 18.816268189483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!