Kaap St. Francis Akkommodasie by Cape St Francis Resort | LekkeSlaap
+179

Cape St Francis Resort

Oord
Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Jun 2020 tot 11 Des 2020.

  • Kapasiteit: 348 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 770 R1 180 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cape St Francis Resort is in die Kaap St Francis Oord in Kaap St Francis. Dié oord bied verblyf in luukse strand-villas op die duine. Gaste kan kies tussen kamers met 'n see-uitsig of 'n tuin-uitsig of die hele villa wat ideaal is vir gesinne of vriende wat saam reis.

Verblyf bestaan uit meer as 100 eenhede. Al die eenhede is smaakvol met 'n strandtema versier. Die kothuise beskik elkeen oor 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Die woonstelle met 1 of 2 slaapkamers bied verblyf wat om 'n gemeenskaplike swembad gerangskik is en bied al die geriewe wat met 'n standaardhotelkamer geassosieer word, insluitend gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, Joe Fish Restaurant and Bar, Full Stop Cafe and Bar en 'n gesondheids- en skoonheidsateljee, 'n geriefswinkel, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, gholf, wildritte, wildkyk, walviskyk, kanaal- en riviervaarte, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 49 resensies vir Cape St Francis Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Da Gama-weg, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cape St Francis Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 770
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
was R1 770
Vanaf R1 180
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 348 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNsoypOv3UvJzaYOvA2TrVCbM8KVnFcnQO42fjKoB5SYkh90Xm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 770, nou Vanaf R1 180  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 Da Gama Way Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.19897617173 24.831601381302
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za