+27

Cape Town Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Elphinestone Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape Town Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom met twee aparte vakansie-eenhede wat individueel verhuur word, in Table View, Kaapstad. Dit maak die ideale tuisbasis vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede solderslaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet met 'n bidet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n kaggel en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat binnehof direk langs die leefarea geniet met 'n etenstafel, en aan die ander kant spog die huis met 'n gedeelde swembad met sonstoele en 'n gedeelde onderdakbraai-area. 'n Omskakelaar en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Blouberg-strandfront ongeveer 2 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Thomas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 19 Elphinestone Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Elphinestone Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01bddc6045b44c7a219135afeb9a8396a8b94e7bdaab8d258290a75498b262cf91436c6bb063d9094a8561b91f5d697a7725?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Elphinestone Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8289027 18.4921813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang