LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Vermeer | LekkeSlaap
+49

Cape Vermeer

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vermeerpad 2, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R2 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geniet ’n luukse vyfster-verblyf en ’n topklas-ontbyt in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Cape Vermeer is teen die hange van die Helderberg Natuurreservaat geleë met 'n uitsig oor Valsbaai en die berge.

Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, lessenaar, eetarea, kombuis met 'n oond, mikrogolfoond en stoof, badkamer met reënstort (van die suites het baddens) en 'n wonderskone uitsig. Daar is 'n Nespresso-masjien en teemaakgeriewe, 'n platskerm LED-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, skootrekenaarkluis, lugversorging en ondervloerse verhitting. Daar is ’n selfsorg- of B&B-opsie met ’n vars ontbytmandjie wat in die suite of op die terras in die tuin geniet kan word.

Cape Vermeer is gerieflik geleë 5 minute van al die groot gholfbane en 10 minute van Stellenbosch se wynplase af. Die strande is ook net 15 minute vanaf die instansie. Die eenheid is 30 minute vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en al die hooftoeristebestemmings in die Wes-Kaap.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Cape Vermeer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vermeerpad 2, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Vermeer het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vermeerpad 2, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NGE3Mzc3LTkzNGYtNGIxMC05YzQzLTgwYjJlMjFmYTRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Vermeer Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.056888108681 18.852038495701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!