- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Capo Cabana Guesthouse bied verblyf in Plattekloof aan sakereisigers of vakansiegangers.
Die gastehuis bied verskeie kamers waarvan sommige 'n uitsig op Tafelberg het. Die kamers het lugversorging, 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke kamer het 'n lessenaar, TV met 'n Open View-dekodeerder en semi-selfsorggeriewe soos 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.
Capo Cabana Guesthouse is sentraal geleë om Kaapstad te verken met maklike toegang tot die N1.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dorea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Capo Cabana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom