Caracal 20
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Caracal Street 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Caracal 20 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Yzerfontein. Dit is naby Kaapstad en is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Daar is 2 aparte badkamers met 'n bad en stort of net 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel geskik vir 8, 'n ingeboude braai en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n stoep met meubels en 'n braaigeriewe in die tuin. Parkeerplek op die perseel en 1 parkeerplek in die motorhuis is beskikbaar.
Die verblyf is naby winkels en restaurante. Die strand is net 1,6 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 392
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Caracal Street 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Caracal 20 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Caracal Street 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang