Rennies Beach Akkommodasie by Caribbean Estate, Montego Bay | LekkeSlaap
+22
+22

Caribbean Estate, Montego Bay

  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Caribbean Estate, Montego Bay is op 'n veilige landgoed in die kusdorp Port Edward, aan die Suidkus geleë. Die landgoed is naby Wild Coast Sun, Umtamvuna-rivier, en die see geleë.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 ruim slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 2 slaapkamers wat lei na 'n balkon.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 yskassies, 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, kookgerei, en ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die balkon het 'n Weber-braai en 'n stoepstel met sitplek en kussings vir 6 gaste.

Die huis het 'n oopplan-eetarea en -leefarea wat lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die landgoed. Linne, handdoeke en vadoeke word voorsien. Gaste is welkom om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Die huis word daagliks vanaf Maandag tot Saterdag skoongemaak. Daar is 2 parkeerplekke buite.

Die landgoed het 'n privaat strand, swembaddens, tennisbane en toegang tot die strandmeer.

Die La Vita Spa en Café Aruba Restaurant het onlangs hul deure op die perseel oopgemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Caribbean Estate, Montego Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Caribbean Estate, Montego Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Caribbean Estate, Montego Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11N2BXUyznFqZiH6YbI7mvBryDd1dmuiIwtTezXvcT37QQNQII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 R61, Rennies Beach 16 Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.074475 30.20031
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za