8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Caribbean Estate Villa 1139 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-villa op die Caribbean Landgoed naby Port Edward.
Die villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer, en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n solderkamer met 'n slaapbank vir 2 kinders. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die villa het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die Caribbean Landgoed is veilig en word deur 'n natuurreservaat omring. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne. Die landgoed het swembaddens, 'n vlugbalbaan, kinderspeelarea, tennisbane, direkte toegang tot die strand en 'n rivier met 'n plek om bote te water te laat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 95
Resensies 490
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caribbean Estate Villa 1139 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang