Caribbean Estate Villa 7A on Barbados
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Old Pont, Caribbean Estates 7A, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Caribbean Estate Villa 7A on Barbados bied gerieflike selfsorgverblyf wat op die strandfront in Port Edward geleë is. Dit is 100 m vanaf Renniesstrand en is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek in KwaZulu-Natal.
Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs die eetarea is 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin. Die villa het 'n speelgrond vir kinders en daar is 'n buiteswembad, asook 'n terras waar gaste kan visvang. Southbroom Gholfklub is 24 km weg, terwyl Mbumbazi Natuurreservaat 31 km vanaf die eiendom is. Die naaste lughawe is Margate-lughawe en dit is 30 km vanaf die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Caribbean Estate Villa 7A on Barbados sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Old Pont, Caribbean Estates 7A, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Old Pont, Caribbean Estates 7A, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom