LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Caribbean Estates 8 Coconut Grove | LekkeSlaap
+20

Caribbean Estates 8 Coconut Grove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Caribbean Estates 8 Coconut Grove is ’n selfsorghuis in ’n veilige kompleks in die Caribbean-landgoed in Rennies Beach. Gaste het tot al die landgoed se geriewe.

Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n oond op die toonbank en ’n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitarea het ’n dubbelslaapbank, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n etenstafel met sitplek. Die sitarea lei na die stoep waar daar ’n buite-braai is.

Die landgoed het ’n swembad-kompleks met 2 swembaddens, tennisbane en ’n klein speelgrond vir kinders. Gaste kan hul eie bote saambring, of die bote, jet skis en ander toerusting by Water World wat by die Old Pont naby die landgoed is, gebruik.

Die landgoed bied ook direkte toegang tot die ongerepte strand en die Umtamvuna-rivier, via mooi voetpaadjies wat deur die bewarea lei, waar daar ’n groot verskeidenheid voëllewe is. Gelukkige gaste sal selfs klein bokspesies of Samango-ape sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Caribbean Estates 8 Coconut Grove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R61, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67fdf7de81e9a2a5b6b54fd041373e77d3e9f6e60f4c5ef2af8ee33621e6f387c8d5bee401407a1ec8fd2fe59bd613a2c80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag (plek vir 8) Off the R61, Caribbean Estates Rennies Beach 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.076290803004 30.197215676307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!