Carlandre Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trutol-keeromstraat 6, Kalahari Golf and Hunting Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 618 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Carlandre Guest House is op die Kalahari Golf and Hunting Estate in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat luuksheid en ontspanning soek.
Die gastehuis bied 4 unieke suites wat elk spog met 'n en suite-badkamer, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
As deel van die gewaardeerde Namakwari Lodge-familie kan gaste maaltye by die restaurant op die perseel bestel en Carlandre kan dit aflewer op versoek. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit.
Verder kan gaste in die aparte sitarea ontspan, gratis WiFi geniet en heerlik in die swembad afkoel. Daar is ook 'n semi-selfsorgkombuis en braaigeriewe beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Trutol-keeromstraat 6, Kalahari Golf and Hunting Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trutol-keeromstraat 6, Kalahari Golf and Hunting Estate, Kathu, 8446, Noord-Kaap