LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carlimyn | LekkeSlaap
+34

Carlimyn

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Carlimyn
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annetjie K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang met aankoms en ons huisie was skoon en netjies.

Baie lekker gekuier langs die rivier en die visse was volop. Die restaurant langsaan bedien die lekkerste kos, dis 'n moet.

Prinie J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prinie J

Absolutely awesome. Highly recommended

Definitely highly recommended. The group were very sceptical before arrival. On arrival, during and after they had an awesome time. Loved the place. The host was exceptional and very accommodating. Very warm, intimate place. We absolutely loved it. No doubt we will return. Thank you for your warm hospitality and definitely value for money.

Cobus B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie lekker.

Was lekker en het dit geniet.

Sanet J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig - wonderlike experience

Ongelooflike atmosfeer en baie rustig. Skoon en gemaklike geriewe. Baie gasvry, naby damwal en restaurant. Baie lekker naweek sal dit verseker verwys.

Nicolene P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n vinnige oorslaap onder baie hartseer omstandighede, maar het voldoen aan ons vereistes.

Daar was bekers vir tee/koffie, maar geen teelepels in die eenheid nie. Daar was 'n kombuis in die kompleks en ons moes teelepels in die kombuis gaan haal. Ek stel dus voor dat daar wel teelepels in die eenheid gesit word.

Erika V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Veilig en goedkoop.

Veilig en goedkoop akkommodasie.

Nelie T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees. Baie welkom laat voel. En die vissies het gebyt. Plekkie was baie gerieflik met die lugversorging en Kyknet in DStv-pakket.

Het Vrydagaand daar aangekom, yskas was klaar koud en die eenheid baie netjies en koel. Het vir ons extra muskietgoedjies gegee. Wat kan ek meer sê? Sal die plekkie hoogs aanbeveel. Sal beslis wee gaan met die hele gesin.

Louretha V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha V

Bitter lekker blyplek vir 'n wegbreek saam met vriende!

Baie lekker gebly! Netjies en alles wat nodig is vir 'n visvang-naweekwegbreek saam met vriende!

Judith V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sou net graag handdoeke en toiletpapier wou gehad het in die chalet.

Lizane L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane L

Absoluut die moeite werd - waarde vir geld.

Ons het 'n familienaweek gehad en almal van verskillende rigtings daar opgedaag. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en skoon. Die kombuisie is bietjie knap en dit kan dalk moeilik wees indien vreemdelinge een kombuis moet deel. Iets wat dalk net ook bygevoeg kan word is ontbytbakkies om kinders in ontbyt te bedien. Maar behalwe vir dit, was dit heerlik en sal ons beslis weer teruggaan. Het met 'n swaar hart opgepak toe dit tyd was om te vertrek. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons sien jul beslis binnekort weer.

Jim B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jim B

Lekker, met paar kleinighede wat gepla het.

Dalk sal 'n ekstra kombers of 2 baie krag spaar van die aircons wat basies voltyds moet hardloop in die winter. 'n Lekker byvoeging sal 'n vertrek vir binne kuier wees.

Zanell D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig, sal definitief weer daar gaan bly.

Ons het heerlik gebly, so vreeslik lekker dat ons ons vakansie met 'n dag langer gemaak het.

Nico V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en genotvol, sou langer kon bly.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n ideale plek, so langs die rivier, vir 'n ontspanne hengelaar waar die rustigheid belangrik is en daar nie 'n skare visvangers is nie. Dit is ook die ideale plek vir 'n wegbreek van 'n groepie vriende of familielede. Die gesamentlike kombuis is goed toegerus, maar om dit te deel met ander mense kan 'n probleem wees veral waar die breekskade deposito bereken moet word. Die publieke grondpad na Carlimyn is nie oral in 'n goeie toestand nie. Ons sal Carlimyn definitief weer besoek.

André O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great fishing spot, friendly reception.

See stars.

Wynand S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met vriende

Tien uit tien vir Carlimyn. Sien julle volgende jaar definitief weer!

Die beste plek op die oewer om lekker te rus en om groot visse te vang!

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 117, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a8e89da0417edbccbc8add68d9664692ee453de09370808af4623ae551e8188ed3b412b7bf374983eaa9a981d743f39c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 117 Voortrekker Road Bloemhof 2660 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -27.658671486677 25.608886778355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!