- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Carlimyn is aan die oewer van die Vaalrivier in die dorpie Bloemhof geleë.
Ons bied verblyf in 5 selfsorg rondawels. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n klein kombuisie en 'n badkamer.
Elke rondawel het lugversorging, 'n yskas en TV met DStv. Die kombuisies is volledig toegerus.
Gaste het toegang tot 'n toegeboude gemeenskaplike braai-area. Daar is ook braaigeriewe wat op die oewer van die rivier onder sambrele geleë is. Verder is daar ook 'n klein swembadjie om in af te koel na 'n warm dag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Carlimyn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang