Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carnelie Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Carnelie Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C

Absoluut fantasties, dankie.

Dit was die mooiste plekkie waarin ons al gebly het. Dit was asof ons by huis was. Net een aand daar, maar dit was absoluut fantasties. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carnelie Cottage se terugvoer

Hallo Craig,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie.

Ons is so bly dat julle julle verblyf by ons geniet het.

Carnelie Cottage
Ashwin P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin P
Besigheidsreis

Exceptional.

The stay was exceptional and worth every rand spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carnelie Cottage se terugvoer

Hi Ashwin

Thank you for your valuable rating, which is much appreciated.

Hope to see you again.

Kind regards,
Carine & Manie

Carnelie Cottage
Stephen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Besigheidsreis

Uitstekend. Dit was net een aand maar dit was soos 'n week se vakansie.

Wat 'n aangename verrassing toe ons daar opdaag wat vir ons gewag het. Die gasheer was asof ons mekaar jare al ken. Die gasvryheid wat ons daar ontvang het, was uitstekend. Dit was 'n pragtige huis. Dit lyk splinternuut. Die beddens is definitief nie van die goedkoop soort nie. Dit is van daardie soort wat jy in jou eie slaapkamer wil hê. Ek is so dankbaar ons het op hierdie wonderlike plek afgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carnelie Cottage se terugvoer

Beste Stephen,

Dis so lekker om te hoor as ons gaste die besoek by ons kothuis geniet het! Baie dankie vir die waardevolle en pragtige resensie. Ons waardeer dit geweldig baie!

Vriendelike groete,

Manie & Carine

Carnelie Cottage
Waldemar V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V
Gesin met klein kinders

Great stay with solar power.

The cottage was spacious and clean. Very practical layout. Comfortable with modern finishings. Having solar power was amazing as we were not affected by load shedding at all. WiFi was great. The host was amazing. Will definitely book here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carnelie Cottage se terugvoer

Thank you, Waldemar. Appreciate your feedback!

Carnelie Cottage
Christel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbird Ridge 8470, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e98bab34d4b97189c18df6290c8b5ee8405d9d3ae94445405d1ab528fcd929676933fd38e4bf9267153e20193df15d9f21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 8470 Rainbird Ridge Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.934114868418 27.981173712647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem