Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carols' Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daan Bekkerstraat 60, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Carols' Accommodation is in Olympia, 'n voorstad van Windhoek. Dis ongeveer 300 m vanaf Grove of Namibia-winkelsentrum. Lady Pohamba Privaat Hospitaal en verskeie gewilde restaurante is ook maklik bereikbaar.

Verblyf is in 7 gastekamers beskikbaar. Al die kamers het en suite-badkamers en 'n privaat ingang wat lei na 'n stoep. Die kamers het DStv-Hotelpakket, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolwe, broodroosters, eetgerei en breekware. Gaste word met aankoms voorsien van brood, botter, konfyt, koffie, tee, suiker, melk en ontbytgraan. Kamers word daagliks skoongemaak.

Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en WiFi in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Carols' Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Daan Bekkerstraat 60, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Carols' Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daan Bekkerstraat 60, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp474JgYnPAcDKnKBYOL4hcWZuTVRXY1U3yQsuqLLIttxTxT9wx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 60 Daan Bekker Street Olympia 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.609909 17.105058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem