Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carol's Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Carol's Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Antoinette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Rustige atmosfeer met baie spasie.

Dit was lekker om in een plek saam almal te wees. Geriewe is baie lekker en die spesiale seep en sjampoe was regtig 'n blessing in disguise. Ek het vergeet om saam te vat. Dankie aan die gasvrou, sy was enige tyd beskikbaar en ons kon haar moeite raaksien om mense gemaklik te laat voel en bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Baie lekker verblyf.

Ons was vriendelik verwelkom. Die ruim huis was netjies en skoon met als wat mens benodig. Het ons verblyf daar baie geniet en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Carol's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Cindy, waardeer die goeie terugvoering.

Carol's Guesthouse
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 107, Bospoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa50c857dc02c44f27545c362b6fc9fe838a7c27e8a1cc06c86dca80432a8f1e090dc08ee2e6635b8076dac6b762cfe6de608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Plot 107 Bospoort 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.866176895785 28.283854212593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem