- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1215 Mountain Laan, , Akasia, 0156, Gauteng
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Albergo Gastehuis is geleë in 'n stil, vreedsame tuin in die rustige woonbuurt Ninapark, aan die hange van die Magaliesberg met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn. Die gastehuis bied persoonlike diens en verblyf van die hoogste gehalte. Die binnekant is uiters stylvol gemeubileer met donkerhoutmeubels gekombineer met leer en verskillende skakerings van diep, warm kleure.
Ons bied verblyf in 5 stylvolle en ruim kamers (30m²), elk met en suite-badkamers, DStv, WiFi, lugversorging, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, verwarming, toiletware en 'n kluisie, sowel as linne van suiwer katoen. Ons bied ontbyt en aandete en ons is passievol oor die maaltye wat ons voorsit.
Daar is ook 'n braai-area, WiFi-toegang, 'n TV-kamer en 'n swembad. 'n Pendeldiens en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek. Daar is meer as genoeg parkeerplek vir ons gaste. Die onthaalarea kan tot 12 mense akkommodeer en is die ideale plek vir troufoto's sowel as ander korporatiewe of privaat funksies.
Ons is trots daarop om 'n "groen" en omgewingsvriendelike gastehuis te wees en het sonkragstelsels om elektrisiteit te voorsien sowel as 'n blou-druppel boorgat vir skoon, veilige water.
Ons sien uit daarna om jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak wat jou definitief sal laat terugkeer.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 1215 Mountain Laan, , Akasia, 0156, Gauteng
- Gaste dink Casa Albergo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1215 Mountain Laan, , Akasia, 0156, Gauteng
- Geen kinders onder 6