LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

'n Gastehuis uit die boonste rakke! 5 ster akkommodasie! Roelf en Malie, julle gulle ontvangs en gasvryheid het ons sommer onmiddellik tuis laat voel. Baie dankie vir puik verblyf. Dis so 'n gerieflike woonstel met alles wat nodig is. Dis pynlik netjies; 'n lieflike kamer en badkamer en dan nog 'n heerlike bank en stoele waarop jy kan ontspan na 'n uitputtende dag. Die groot yskas/vrieskas was 'n groot bonus en natuurlik die sterk WiFi. Die veilige en gerieflike parkering is vir seker ook 'n pluspunt. Ons het baie lekker gebly. Dis vir seker van dié top gastehuise wat ons nog by oorgeslaap het. Baie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Johan en Petro. Baie dankie vir so 'n mooi terugvoer. Dit was vir ons net so lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet en te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.

Jan V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Was baie lekker. Baie lekker gebly, ons het die beste diens ontvang, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Onverbeterlik. Dit was absoluut 'n home away from home. Tot 'n varsgebakte broodjie met botter, kaas en konfyt om mens welkom te heet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker. Ons het so lekker gebly. Dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Plekkie was skoon, bed was lekker. Kombuisie goed ingerig met als wat jy nodig sou hê. Baie dankie, ons kom beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh R
1 nag
5.0
Aug 2026

Absolutely amazing. The hospitality was fantastic. The hostess went out of her way. Absolutely amazing. The hospitality was fantastic. The hostess went out of her way and the stay was extremely comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Definitief, 'n gunsteling plekkie om aan te bly. Dit is 'n baie netjiese en rustige verblyf, gasheer baie vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer daar oornag. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Ons is baie bly jy het jou tydjie by Casa Beato geniet. Ons hoop ons sien jou weer.

Anita P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A highly recommended stay with welcoming hosts, beautifully designed. I cannot recommend this place highly enough—it was an absolutely wonderful experience. The hosts asked in advance what time we would arrive and welcomed us with freshly baked bread. The accommodation was beautifully set up, thoughtfully designed, and very well equipped, with secure parking available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Dear Anita. Thank you for your positive reply. It is our intention to keep our guests happy and satisfied. We hope to see you again soon!

Lurina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful, secure, fully equipped, central to malls, hospitals and businesses. Wonderful hosts, warm welcome, delicious home-baked surprise, perfectly equipped guesthouse with absolutely everything you need. Cleanliness and security score 100%. I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies en gerieflik. Gasvrye eienaars. Voorwaar 'n "Blessed House". Ons het heerlik gebly by Casa Beato. "Casa Beato" beteken nie verniet "Blessed House" of "Happy Home", nie. Dit is presies hoe lekker bederf ons gevoel het. Dit is skoon, netjies en gerieflik. Alles wat mens benodig en nog meer. Die eienaars is opreg, vriendelik en behulpsaam - hartsmense. Ons sal vorentoe vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is vir ons lekker om ons gaste te bederf. Ons is bevoorreg om sulke oulike gaste te akkommodeer.

Allan R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Clean, comfortable and well appointed. Well received by the hosts. Very well appointed. Peaceful, clean and the extras were great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
We are grateful that you were satisfied with your stay at Casa Beato. Thank you for your review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
15 % AF
R1 050 R893
per nag, vir 2 mense
Bespreek

738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03c82f435112d15456cd97b8f9022fc61aadc53f7501427e5e9a0d3f60cf7718b6c8142048aae378a33f746c68913bbd5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 738 Bendor Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.841892812695 28.272102771793