LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Casa Beato Gastehuis bied 'n gemaklike privaat eenheid in Elardus Park, Pretoria-Oos, ideaal vir sakereisigers, mediese besoeke of langer verblyf.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en een kind van nie ouer as 2 jaar nie. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n kampeerbedjie. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gaste het toegang tot WiFi, veilige parkering en rugsteunkrag tydens beurtkrag om 'n praktiese en stresvrye verblyf te verseker.

Gaste kan 'n buite-sitarea geniet, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Oliver Tambo-lughawe 38,4 km van Casa Beato en Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 51 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit Rietvlei Natuurreservaat, Wingate Park Buiteklub, Moreleta Kloof Natuurpark en Wolwespruit Bike & Trail Park in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan R
Saam met lewensmaat
5.0
'n Gastehuis uit die boonste rakke! 5 ster akkommodasie! Roelf en Malie, julle gulle ontvangs en gasvryheid het ons sommer onmiddellik tuis laat voel....
Sien meer
Okt 2026
Jan V
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie lekker. Baie lekker gebly, ons het die beste diens ontvang, baie dankie.
Sep 2026
Emsie B
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Dit was absoluut 'n home away from home. Tot 'n varsgebakte broodjie met botter, kaas en konfyt om mens welkom te heet!
Sep 2026
Kobie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons het so lekker gebly. Dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Plekkie was skoon, bed was lekker. Kombuisie goed ingerig met al...
Sien meer
Sep 2026
Ashleigh R
5.0
Absolutely amazing. The hospitality was fantastic. The hostess went out of her way. Absolutely amazing. The hospitality was fantastic. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Casa Beato het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Vanaf R1 100
15 % AF
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
15 % AF
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
15 % AF
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Bespreek

738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03c82f435112d15456cd97b8f9022fc61aadc53f7501427e5e9a0d3f60cf7718b6c8142048aae378a33f746c68913bbd5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 738 Bendor Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.841892812695 28.272102771793