Casa Bella
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Athens Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 970 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Bella is in Table View, op die gasheer se perseel, geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 persone.
Casa Bella is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die tweede slaapkamer is 'n woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.
Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n enkelbed, en die tweede badkamer is ingerig met 'n bad, toilet en wasbak. Daarbenewens is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek op die perseel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Athens Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Athens Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang