LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa Bendita is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Dit is sowat 300 m vanaf Sandbaaistrand en is ideaal vir diegene wat naby die kus wil bly.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n beskutte binnehof met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is 8,8 km vanaf Hermanus en 2,2 km vanaf Whale Coast Mall.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Teresa A
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Beautiful, modern, neat and tidy accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Chris D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n heerlike verblyf. Dit was so mooi gewees, 'n pragtige eenheid wat met soveel sorg versier is. Hierdie eenheid sal ek te eniger tyd weer bes...
Sien meer
Sep 2026
Thembakazi S
Saam met vriende
5.0
Perfect accommodation for a few nights. Casa Bendita was perfect. The place comes with everything you would need for a few nights' stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Ernst I
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely spot - great location, great setup and great host. We're so glad we chose Casa Bendita for our stay. We had a lovely time and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Sonia H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Very pleasant, clean, perfect for a weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Bendita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

58 3rd Avenue, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd5e7f2a6c152edd3e7be437e3a8ecc9552e16f2c60e19a802918db7cca8edc0392e1fec176d88323298fc7f02287efb5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 58 3rd Avenue Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4246763 19.1930682

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang