- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Corner of Gous and Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Namibia, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Casa Blanca Boutique Hotel is in Pionierspark in Namibië geleë. Met sy Spaanse-styl argitektuur en rustige tuin bied hierdie boetiekhotel ontspanne en sorgvrye verblyf vir gesinne of sakereisigers.
Hierdie bekoorlike kamers het elk slaapplek vir 2 gaste en is het óf 'n koningingrootte-, dubbel- óf 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak.
Die hotel het 'n restaurant op die perseel wat 'n wye verskeidenheid eksotiese, internasionale geregte bied en 'n kroeg wat 7 dae per week oop is. Daar is ook 'n gimnasium in 'n privaat gedeelte van die hotel sowel as 'n swembad. Konferensiegeriewe wat vir 8 tot 12 gaste geskik is, is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Joseph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corner of Gous and Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Namibia, Khomas
- Gaste dink Casa Blanca Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Gous and Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Namibia, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang