Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa C Angel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Casa C Angel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deon G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Casa C Angel is 'n baie lekker plek om te bly. Jy hoef niks te doen nie en net vakansie te hou en jouself te geniet. Die eienaars is baie vriendelike mense en ook baie beleefd. Hulle help graag waar hulle kan om jou verblyf makliker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D
Gesin met klein kinders

Vinnige wegbreek as gesin.

Het baie lekker gebly, en die plekkie was baie skoon en netjies, en die bediendes het elke dag skoongemaak (baie gerieflik). 'n Uitstekende gasvrou wat altyd daar is as mens iets nodig het of wil weet. Baie dankie, sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean N
Gesin met klein kinders

Rustig en gerieflik.

Ons het 'n baie netjiese opset gehad en dit was baie rustig en gerieflik. Die eienaars is plat op die aarde mense en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie K
Gesin met klein kinders

Rustig, vriendelik en sommer net vreeslik lekker.

Wat 'n voorreg, was baie bederf met 'n skoon huis elke dag. Met hope vriendelikheid ontvang. Rustigheid in ons harte gehad die oomblik toe ons daaraan kom. Was 'n groot plesier en sal weer daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henco G
Gesin met klein kinders

Money well spent.

Awesome place, good people, good service, and excellent location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Gesin met tieners

Heerlik, net te kort.

Baie lekker. Skoon, netjies en baie gerieflik. Eienaars baie gasvry, vriendelik en aangenaam. Loop die ekstra myl vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Liewe Alta
Baie dankie vir jou resensie.
Ja die see kuiers voel altyd te kort. Hoop om julle weer te sien. Julle was 'n fees om hier te kon huisves.
Seegroete en seën
Rika

Casa C Angel
Adrie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Pragtige, skoon eenheid. Lieflike omgewing.

Daar is meer as aan ons verwagting voldoen. Volledige kombuis. Die diens is baie goed. Die bed slaap heerlik. Rika het ons so tuis laat voel, ons het gevoel soos ons eie huis. Dit is nie aldag dat mens sulke gasvryheid en persoonlike aandag beleef nie. Baie dankie Rika vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Liewe Adrie. So dankie vir jou wonderlike terugvoer. My leuse is altyd dat ons gaste soos vriende moet huis toe gaan. Hoop ons kan gou weer saam kuier.
See groete en God se seën
Rika
Casa C Angel

Casa C Angel
Llewellyn N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die gasvryheid van die gasheer is van 'n hoë standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met vriende

Great plek om te bly.

Baie lekker gekuier. Rika (eienaar) is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om vir ons hout, ys en lekker vis vir ons braai voor die tyd te reël. Huis is baie ruim en dis baie lekker met die aircons in die kamers. Ons het lekker by die swembad en lapa gekuier. Baie dankie Rika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Liewe Ina.
Baie dankie vir mooi resensie. Casa C Angel waardeer dit. Ons leuse is ons gaste moet ons vriende word. Hoop om julle weer te sien eendag.
See-groete,
Rika

Casa C Angel
Alicia D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was peaceful and we had everything we needed.

Rika was very friendly and was on hand whenever we needed her. She has a lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Dear Alicia.
Thank you so much for the positive review.
I hope to you again and spoil you even more.

Casa C Angel
Neville J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville J
Besigheidsreis

Percfect getaway and cosy, quiet place.

Appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Baie dankie Neville, vir die positiewe resensie.
Ons waardeer dit.
Miskien kom julle gou weer.
Segroete
Rika

Casa C Angel
Christiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S
Gesin met klein kinders

Perfek vir ons vakansie gewees.

Rika van Casa C is baie vriendelik en maak seker alles is reg vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Baie dankie vir positiewe resensie. Julle was werklik sulke gemaklike gaste. Hoop ek sien julle weer.
See-groete
Rika

Casa C Angel
Lourenzo L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenzo L

Fantasties, heerlike vakansie.

Alles was in plek en die host is amazing, sy het alles reg gehad en was altyd reg om te help. Genoeg skoon en pragtige blyplek vir 'n groot groep mense, en die gasvryheid is oneindig. Heerlike vakansie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Goeie dag Lourenzo
Baie dankie vir so pragtige boodskap.
Julle was die beste gaste ooit, so vriendelik en ook regte hartsmense.
Sien uit om julle weer dalk as gaste te hê.
Volgende keer vang ons vis ook.

Casa C Angel
Leonie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en gasvry. Woon-eenheid net te beknop.

Woon-eenheid kort net `n tafel en stoele in kombuis gedeelte waar mens kan sit en eet. Derde bed vat te veel plek in die vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Beste Gas.
Baie dankie vir resensie.
Ons sal defentief aandag gee aan die punte wat u uitgelig het.
Seegroete
Rika

Casa C Angel
Marius B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Was wonderlik, sal weer daar bly.

Die tyd wat ons daar gewoon het, was baie lekker en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Liewe gas van Casa C Angel. Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
See-groete
Rika Meintjies

Casa C Angel
Marlize L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize L
Saam met vriende

Vriendelik en baie behulpsaam.

Skoon en netjies. Vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Hallo Marlize
Baie dankie vir positewe terugvoering.
Hoop om julle weer eendag te bederf.
Seegroete
Rika

Casa C Angel
Wessels M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessels M
Gesin met tieners

Casa C Angel is in 'n rustige mooi gedeelte van St Lucia.

Dis pragtig skoon en goed ingerig. Rika is n uitstekende gasvrou! Dit was sommer net heerlik. Dankie Rika dat ons so nou en dan jou worshonde kon leen vir lekker speel. Casa C Angel is goed ingerig, mooi skoon en die tuin en swembad is pragtig. Vriendelikheid en hulpvaardigheid het nie kort gekom nie. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Baie dankie vir wonderlike terugvoer.
Was so lekker om julle as gaste te kon hê.
Ek hoop om julle sommer gou weer eendag te kan bederf.

Casa C Angel
Johann S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie tevrede. Was 'n plesier om in Casa C Angel te bly!

Ons was drie volwassenes en het verkies om in die goedkoper eenheid te bly. Die eenheid was skoon en netjies met voldoende spasie. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal beslis Casa C Angel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Beste Gaste
Baie dankie vir wonderlike resensie.
Ons poog om net nog beter te wees as vorige keer.
Hoop om julle werklik eendag gou weer as gaste te mag kry .
Seegroete en seën
Rika
Casa C Angel

Casa C Angel
Carike D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike D
Gesin met klein kinders

Heerlike plek, baie goed toegerus. Netjies, skoon en veilig.

Die ligging van die woonstel is perfek en rustig. Die eienaar is besonders vriendelik, en behulpsaam van dag 1 af. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Die woonstel is silwerskoon, en die swembad is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Baie baie dankie vir positiewe terugvoer. Julle was fantastiese gaste. Hoop ons sien julle gou weer
See groete
Rika Meintjies
Casa C Angel

Casa C Angel
Chanel S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

'n Goue plekkie in die hartjie van St Lucia

Met klein kindertjies moet mens altyd voorbereid wees om alles op 'n vakansie tot jou beskikking te hê. By Casa C Angel is die plekkie goed toegerus sodat die kindertjies hulle tydjie kan geniet, sonder om verveeld te raak, en die ouers kan ook ’n blaaskans kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Goeie dag Chanel,
Baie dankie vir so mooi positiewe resensie.
Ek hoop ons het eendag weer die voorreg om julle weer te mag beserf hier by Casa Cangel.
Mooi geseënde jaar voorentoe
Seegroete
Rika

Casa C Angel
Kirren S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirren S
Gesin met klein kinders

Very clean, great stay.

The house was ultra clean, friendly service. The kids loved the pool. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback.
Maybe we will see you again.
Stay safe.
Best wishes for 2021.
Rika Meintjies

Casa C Angel
Anneen F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen F
Gesin met klein kinders

Vriendelikste Afrikaanse oom en tannie wat jou baie welkom laat voel.

Baie netjies en waarde vir geld. Lekker rustige atmosfeer. Pragtige tuin en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ajay B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ajay B
Gesin met klein kinders

What lovely accommodation!

I loved my sparkling clean and charming self catering unit, and especially appreciated the aircon, pool, lapa braai, spacious rooms, amazing kitchecn, spacious parking and the security. The grounds are so pretty with all the flowers and trees - one can hardly believe that this place is located right in South Africa. Needless to say, I look forward to future visits soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica S
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Eienaar is vriendelik en daar voel mens tuis, soos 'n "home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa C Angel se terugvoer

Goeienaand
Casa C Angel waardeer die positiewe resensie. Aangenaam om te hoor dat julle besoek lekker was. So baie dankie.
Miskien sien ons julle weer eendag.
See groete
Rika Meintjeis -Casa Cangel

Casa C Angel
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grunter-straat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8a2fbdb4de73b3d57f690dc553a58182b40a90d1be372dcbede5da7a8d35e4593bdeade1051497e286b23a31a9bc2b4703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 6 Grunter Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.376562481943 32.417724002721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem