Casa Cara Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 251
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan T - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely.
Kgomotso C - Feb 2024
Algehele gradering
A quiet and private stay.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Good day Mam. On behalf of the Casa Cara team, I would like to apologise for the place not being up to the required standards. Could you kindly assist by specifying what areas were dirty so that we can address the issue? We would like to host you in the near future again. Thanks, regards, Casa Cara team.
Jannie R - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Hans F - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig en warm.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Good day and on behalf of the Casa Cara team, we appreciate your stay at our guesthouse, and we would definitely like to host you again in the future. Thank you for choosing us as the second away from home destination.
Thanks, regards C.C team
Christian S - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese plek.
Elani V - Mrt 2023
Algehele gradering
Het meer verwag vir die bedrag wat ons betaal het.
Tihan V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Saffron S - Jan 2023
Algehele gradering
A pleasant night away.
Maryke P - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, net reg vir 'n oorslaap op pad.
Madeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, sal definitief weer hier bly.
Jacomien V - Des 2022
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Jacomien V - Des 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Ehtrecia Bianca F - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik en netjiese akkommodasie.
Anja M - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en uitstekende diens.
Pieter C - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Baie gerieflike kamer en 'n bed wat lekker slaap.
Iza J - Jun 2022
Algehele gradering
Goed.
Schalkwyk L - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Adri W - Feb 2022
Algehele gradering
Die wegbreek was kort maar met ons verblyf by Casa Cara was dit ongelooflik, baie dankie.
Corné B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sindi O - Des 2021
Algehele gradering
Definisie van bekoorlik!
Hanlie J - Nov 2021
Algehele gradering
Goed
Henry D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, akkommodasie was perfek.
Madelane J - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap vir SAWMGA National 2021.
Dawid V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek.
Marelize V - Sep 2021
Algehele gradering
Was skoon en netjies.
Stephen S - Jun 2021
Algehele gradering
Was netjies en gemaklik.
Himne C - Mei 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Schalk D - Apr 2021
Algehele gradering
Was rustig en baie gerieflik, heerlik.
Rika V - Mrt 2021
Algehele gradering
Was 'n mooi kamer, maar pad te besig.
Christo B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf, baie privaatheid.
Petrus W - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en netjiese kamers.
Jaco E - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en het waardeer dat hulle die kragopwekker laat hardloop het.
Deanne T - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
Monja M - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelik. Mooi plekkies.
Andries S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Thinus S - Des 2020
Algehele gradering
Goeie verblyf vir die nag, op pad na volgende bestemming.
Adele K - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig, kamer netjies en skoon, het alles wat ek nodig het en naby die winkels.
Deon V - Nov 2020
Algehele gradering
We had a comfortable stay.
Setjhaba M - Nov 2020
Algehele gradering
Comfortable and private.
Phillip V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Benita D - Okt 2020
Algehele gradering
Goed geleë
Lees meerCoenraad V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike bly plek.
Michelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Welcoming staff who go the extra mile to help!
Sonet D - Sep 2020
Algehele gradering
Wow! Ongelooflik plek!
Lizelle S - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable overnight in Parys.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike oornag in Parys.
Vriendelike gasheer en personeel. Goed aan die grens van die dorp geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Palesa M - Des 2019
Algehele gradering
It was very good.
Melanie C - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf by Casa Cara was so lekker. Die staf was vriendelik en het ons dadelik laat welkom voel. Die ontbyt in die oggende was heerlik!
Leshole M - Des 2019
Algehele gradering
Excellent hospitality rooms and breakfast.
Elsjé G - Des 2019
Algehele gradering
Laat jou soos jou eie huis voel.
Melisa C - Nov 2019
Algehele gradering
Pleasantly surprised on the standard of accommodation in relation to the amount charged.
Yolande D - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Eugene J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Donsie W - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Joggie A - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike personeel, heerlike ontbyt!
Carine L - Jul 2019
Algehele gradering
Eg, huislik.
Charmaine L - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut puik!
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Doreen M - Mei 2019
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam
Reuven V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Tersia D - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was werklik 'n fees!
Minette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf. Heerlike ontbyt.
Wouter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ontbyt is heerlik.
Henriette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Barbara H - Jan 2019
Algehele gradering
Good value for money and comfortable rooms.
Karin S - Jan 2019
Algehele gradering
Plattelandse rustigheid met stadsgemak.
Lees meerHelga L - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, privaat en pragtig!
Lees meerLeanne C - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed toegerus.
Jenny P - Okt 2018
Algehele gradering
'n Stukkie vrede in die hartjie van Parys.
Lees meerVicky V - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Nico B - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Antoinette O - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was besonders!
Lees meerArnold S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese geriewe met baie goeie diens.
Adri D - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese en ruim kamers.
Laetitia C - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens. Baie netjies.
Pj V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Herman P - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Doret D - Jul 2018
Algehele gradering
Stil, rustig en privaat.
Eldoreen E - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Ontbyt is fantasties
Natasha V - Jul 2018
Algehele gradering
Kamer kort 'n goeie skoonmaak.
Jenny V - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie netjies en vriendelik.
Wiida C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Brigitte G - Jun 2018
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek by 'n gemaklike gastehuis met vriendelike personeel.
Braam M - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf van hoogstaande waarde vir geld.
Danie O - Mei 2018
Algehele gradering
Gasvryheid, netjies, gerieflik en skoon.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Baie dankie Danie.
Ons sien uit na julle volgende kuier by Casa Cara.
Abigail E - Apr 2018
Algehele gradering
Perfekte plek om weg te breek vir romantiese naweek.
Sylvia T - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation. Would definitely stay over again.
Kinita N - Mrt 2018
Algehele gradering
It was beautiful accommodation with even my beautiful staff.
Belinda P - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek en mense!
AnnÉmariÉ B - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Renier J - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marlie J - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Margie C - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Angie N - Des 2017
Algehele gradering
Privaat.
Rene L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike gemaklike luukse kamer
Peet G - Des 2017
Algehele gradering
Goed geleë en veilig.
Wayne L - Des 2017
Algehele gradering
Als wat ons wou hê en meer.
Tania P - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Nico B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Leonie M - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige kamer en wonderlike diens na 'n lang dag.
Maryke M - Okt 2017
Algehele gradering
Casa Cara is pragtig, luuks, veilig en waarde vir geld.
Lees meerSune V - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek!
Mariandl P - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Sonette D - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf!
Casa Cara Guest House se terugvoer
Goeie middag Sonette,
Baie dankie.
U is altyd welkom by Casa Cara.
Groete, Melissa
Kelly V - Sep 2017
Algehele gradering
What an incredible place and so beautiful.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Hi Kelly,
Wow, thank you for the great review.
We hope to see you in the near future.
Regards, Melissa
Marcus S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Goeie middag Marcus,
Baie dankie vir die 5 ster.
Sien uit na u volgende kuier by ons.
Groete, Melissa
Michelle P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Werner R - Aug 2017
Algehele gradering
Veilige en netjiese oornag plek.
Martien D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie nice en geen klagtes nie. Enigste klag was die koue eetkamer op die wintersoggende.
Naomi H - Jul 2017
Algehele gradering
Feels like home.
Una J - Jul 2017
Algehele gradering
Modern en netjies!
Chandre V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker en netjies!
Maria S - Jun 2017
Algehele gradering
Sal volgende keer langer bly.
Danie V - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het slegs een nag daar by Casa Cara oorgebly want ons het 'n 70ste verjaarsdag partytjie bygewoon, maar sal definitief aanbeveel.
Stickling J - Jun 2017
Algehele gradering
Besonders.
Nadine G - Jun 2017
Algehele gradering
Netjies en modern.
Sean F - Jun 2017
Algehele gradering
Beautiful room, generous space, well located, friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige kamer, genoeg ruimte, goed geleë, vriendelike personeel.
Sien die sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Santa A - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut rustig. Lekker privaat tuin waar mens lui lekker kan verkeer.
Cobie V - Mei 2017
Algehele gradering
Bietjie over priced vir wat jy kry.
Lees meerCharlotte M - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker privaat.
Ruan B - Apr 2017
Algehele gradering
Goed vir 'n naweek.
Malinda S - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en moderne verblyf.
Stephan M - Apr 2017
Algehele gradering
Lieflike, rustige verblyf.
Charmaine V - Apr 2017
Algehele gradering
Die beste oornagverblyf in Parys met waarde vir jou geld!
Johan V - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en spesiaal.
David K - Apr 2017
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Diana M - Apr 2017
Algehele gradering
Sal beslis weer by Casa Cara oornag.
Stephen N - Mrt 2017
Algehele gradering
Meer as geskik as jy oornag-verblyf benodig in Parys maar prys is duur.
Hein M - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelike mense. Smaakvolle ontbyt. Als was puik.
Elizbé M - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Amanda G - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik naby die dorp.
Wiehan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld! Meer gekry as verwag.
Sara G - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Veilige, gerieflike, skoon, netjiese en rustige plek met vriendelike en behulpsame personeel om by tuis te gaan.
Lees meerPieter O - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld B&B, rustige atmosfeer.
Lees meerLeon K - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was lekker om te rus.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Luane S - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Johann P - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Charl H - Jan 2017
Algehele gradering
Ideale ligging om die dorp vanaf te verken.
Lees meerAmelda W - Des 2016
Algehele gradering
Fenominaal.
Lees meerHeidi G - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en sentraal.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Martie F - Nov 2016
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Anle P - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Danie C - Sep 2016
Algehele gradering
Ons stoutste verwagtings is oortref deur die verblyf in Casa Cara.
Alet G - Sep 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Jedrie H - Sep 2016
Algehele gradering
Casa Cara is puik in alle opsigte, gerieflik, vriendelik en nog mooi ook.
Celeste V - Sep 2016
Algehele gradering
Die een gastehuis waarop ons altyd kan staatmaak!
Edwin F - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome plek en ontbyt was uitstekend en goeie diens.
Callie R - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gemaklike gastehuisopset.
Nico M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, goed geleë en wat ons verwag het.
Jean-pierre B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hettie W - Jul 2016
Algehele gradering
Rustig.
Daan S - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en modern.
Alida M - Jul 2016
Algehele gradering
Dit is onmoontlik om in een sin die ongelooflike mooi, skoon, gesellige, puik diens en pragkamers te beskryf.
Lees meerBertie H - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ronel P - Mei 2016
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar.
Priscilla S - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike wegbreek uit die "rat race".
Daniel P - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende vriendelike diens, kwaliteit veilige verblyf.
Hennie C - Mei 2016
Algehele gradering
Was baie baie lekker.
Wynand C - Apr 2016
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en warm en fasiliteite en akkommodasie was baie netjies wat dit 'n baie aangename ervaring gemaak het.
Riaan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf. Baie lekker gebly.
Surina E - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Lees meerAntonie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam, goeie ervaring.
Stephanus (fanie) D - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Hugo S - Feb 2016
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Goeie middag Mnr Hugo,
Baie dankie vir u kuier by Casa Cara Gaste Huis.
Dit is wonderlik om te hoor dat u tevrede is met die gaste huis.
Sien uit na u volgende kuier.
Groete
Melissa
Mrs I V - Feb 2016
Algehele gradering
Excellent stay!
Casa Cara Guest House se terugvoer
Good day,
Thank you for the great feedback!
We can't wait for your next visit at Casa Cara
Regards
Casa Cara Guest House
Maresa B - Des 2015
Algehele gradering
Dit was lekker.
Casa Cara Guest House se terugvoer
Good Day Maresa,
Thank you for visiting Casa Cara.
We appreciate your feedback and will definitely improve our customer service.
Kind regards
Casa Cara
Marie P - Des 2015
Algehele gradering
Verrassend netjies, skoon, rustig en privaat.
Louis S - Des 2015
Algehele gradering
Het net oornag.
Karlin G - Nov 2015
Algehele gradering
Huislike verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allemanweg 28, Parys, 1955, Vrystaat