Casa Celtis Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willecia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Llewellyn S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, hoogs aanbeveel.
Cornel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese veilige verblyf met heerlike ontbyt en vriendelike mense.
Casa Celtis Guest House se terugvoer
Dankie Cornel dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roy Campbell-straat 42, Sasolburg, 1947, Vrystaat