6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa de Brinero is 'n asemrowende selfsorgvakansiehuis wat net 350 m vanaf die strand in Paternoster geleë is en bied elke luuksheid denkbaar wat dit die perfekte vakansiehuis vir 'n ontspannende wegbreek maak.
Dié pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Dit lei na die sitarea en 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 10 toegerus. Boonop is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit strek tot by die leefarea met gemaklike rusbanke en lei verder na die sitarea met sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket, YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na die lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1943
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa de Brinero het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang