Amadasig Akkommodasie by Casa de Ross | LekkeSlaap
+20

Casa de Ross

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kremetartlaan 349, Amandasig, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Casa de Ross is noord van Pretoria naby Rosslyn, Medunsa Onderstepoort, Akasia Hospitaal en Wonderpark Winkelsentrum. Dié gastehuis is in die Magaliesberg se voorheuwels en bied hartlike gasvryheid en ‘n rustige atmosfeer.

Daar is 13 kamers waarvan 2 selfsorg is. Elke kamer het ‘n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, ‘n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe..

Braaigeriewe sluit gas en houtskool in. Daar is ook ‘n swembad en ‘n veilige parkeerarea agter ‘n elektriese heining. Casa de Ross also het 24 uur-sekuriteitskameras en opnames word 60 dae lank gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Casa de Ross
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kremetartlaan 349, Amandasig, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Gaste dink Casa de Ross het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kremetartlaan 349, Amandasig, Akasia, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4e7b8cc8f5a5300451e5ba452f462f66fc271c72c5e05eb54c3ea008682a13a6eb9c1df1d3778593bc796cec46e9b531f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 349 Kremetart Avenue Amandasig, Akasia 0118 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.674398 28.094285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za