Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Santos B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elinore H
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelike, veilige verblyf. Baie vriendelike diens. Die ontbyt was 'n verrassing en 'n heerlike toevoeging tot die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great place to stay, great hosts, would highly recommend. Great place to stay, comfortable, clean and has everything you require to make your stay memorable. Very welcoming and friendly hosts, and the host provides ample and varied foods to cater for any breakfast. In fact, the host goes above and beyond to provide an array of breakfast treats. Location is great, with safe and secure parking on site. Thanks for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lené K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie oulike blyplek en verskriklik gerieflik! Ons het die ontbyt opsie geniet asook die "honesty bar" opsies. Baie oulik dat hul tot noodtoiletware en mediese tassie bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Peaceful. Watched Netflix and slept. Woken by chickens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker wegbreek! Ons was aangenaam verras met hierdie lieflike plek. Alles was skoon en netjies. Ons het so lekker geslaap en gekuier. Liz was verskriklik vriendelik en gasvry. Sal definitief hierdie pragtige plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg H
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Felt like home. It's a tranquil setting, was cosy and comfortable. Definitely my go-to next time I visit Benoni. Liz was a great host and made sure that the stay was pleasant. The cottage was neat and tidy, and her attention to detail is stellar as everything needed for a couple of nights' stay away was provided for. I have already told friends who live locally about this quaint home away from home. Great hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker plekkie. Ons het so lekker daar gebly. Die plekkie is skoon en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfek geleë as jy by die lughawe moet wees. Casa de Santos is 'n pragtige kothuis, perfek vir 2 mense. Dit is bekostigbaar en gerieflik naby die lughawe. Liz is die perfekte gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en te sorg dat alles perfek is. Sy het ons by die lughawe gaan aflaai en weer gaan haal, wat baie druk van ons afgehaal het. Ons sal Casa de Santos vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Home away from home. Beautiful, well-equipped cottage. So much thought has been given to make it comfortable, with lots of extra treats!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R555
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c3f7c9a05047316a384c2b74a3aaeb59cfb5edaa43bd6cdc9a21866b568ba0f8a75b67584a59a5dfc2f04a90d9a4c3c764f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R555 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 15 Santos Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -26.164584 28.304553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang