+34
Selfsorg in Voëlklip

Casa Familia

9 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 152 11th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa Familia is 'n knus grondvloerwoonstel in die hartjie van Voëlklip, Hermanus. Dit is die perfekte keuse vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, geleë tussen twee van Voëlklip se gewildste strande.

Hierdie stylvolle eenheid bied slaapplek vir tot 7 volwassenes, met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede badkamer bied beide 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank in. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar.

Die ingangsportaal lei na 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stromingsdienste. Die patio en ingeboude buitebraai, perfek om saam met familie of vriende te ontspan terwyl jy die see-uitsig geniet, is met 'n skuifdeur aan die leefarea verbind. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 8, ideaal vir byeenkomste.

Casa Familia is net 'n klipgooi van die skilderagtige kusroete tussen Voëlklip- en Grotto-strande af, naby plaaslike restaurante en bergstaproetes.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 152 11th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

152 11th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43647a1b0fff53f6b6d18fda2085a4a6df2fd39e79572fa38d03eb229a550650900facd80c6570d42793d3ae81193a4850e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 152 11th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.410810949934 19.283468116949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang