LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35
Selfsorg in Voëlklip

Casa Familia

7 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 152 11th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa Familia is 'n knus grondvloerwoonstel in die hartjie van Voëlklip, Hermanus. Dit is die perfekte keuse vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, geleë tussen twee van Voëlklip se gewildste strande.

Hierdie stylvolle eenheid bied slaapplek vir tot 6 volwassenes, met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, en die tweede badkamer bied beide 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank in. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar.

Die ingangsportaal lei na 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stromingsdienste. Die patio en ingeboude buitebraai, perfek om saam met familie of vriende te ontspan terwyl jy die see-uitsig geniet, is met 'n skuifdeur aan die leefarea verbind. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 8, ideaal vir byeenkomste.

Casa Familia is net 'n klipgooi van die skilderagtige kusroete tussen Voëlklip- en Grotto-strande af, naby plaaslike restaurante en bergstaproetes.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbedjie

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Glenda Von
Benecke

Eiendomme 25

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 152 11th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
15 % AF
R4 100 R3 485
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 100
15 % AF
R4 100 R3 485
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 100
15 % AF
R4 100 R3 485
per nag (plek vir 7)
Bespreek

152 11th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43647a1b0fff53f6b6d18fda2085a4a6df2fd39e79572fa38d03eb229a550650900facd80c6570d42793d3ae81193a4850e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R3 485 per nag (plek vir 7) 152 11th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.410810949934 19.283468116949