Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie by Casa Mia Country Estate | LekkeSlaap
+37

Casa Mia Country Estate

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Mia Country Estate is 6 km buite Cullinan waar die bekende Cullinan Diamantmyn ook is. Dié gastehuis is in 'n Spaanse styl met 'n paar Afrika-elemente getooi en lê in 'n pragtige tuin omring deur bosveld.

Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die Zebra-eetsal voorgesit en 'n piekniek-ontbyt kan by die dam geniet word.

Daar is tientalle doendinge naby Casa Mia, soos warmlugballonritte, perdry, diamantmyn-toere, wildritte, wildkyk op 'n perd se rug en gholf speel by die Cullinan Gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Casa Mia Country Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Casa Mia Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 34 Nooitgedacht, Cullinan, Gauteng, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZjJmNjg2LTM2YzQtNDdjNy05MGQ4LTM3MTFlNDVjZjE4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Plot 34 Nooitgedacht Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.685614016566 28.458232283592
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za