Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Omi

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Casa Omi
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karl A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Secure parking, very central, good facilities. All in all a good experience.

We enjoyed our stay. Our hosts made us feel very welcome. The facilities were good, and the parking is very secure. We will use the accommodation again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minnie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gehalte.

Woonstel was baie mooi skoon en die lugreëling was 'n groot pluspunt. Ons gasvrou was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Unathi C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, with a friendly and helpful host.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phelokazi N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phelokazi N
Enkelreisiger

Perfect.

Perfect, good, great, best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cato O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cato O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, baie skoon en netjies.

Heerlike, ontspanne kuier. Sal beslis altyd hier oorslaap as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Enkelreisiger

Gerieflik.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Groot verrassing - Uitstekend!

Ek is baie vriendelik ontvang deur Natasha. Sy het alles in die kamer verduidelik. Die plek is baie netjies en skoon, en die kombuis is goed toegerus met genoeg muurproppe van alle groottes. Dit is 'n veilige omgewing en die ligging is baie goed, naby die aansluiting met die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin (K M) P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin (K M) P
Enkelreisiger

Excellent.

Very clean apartment. All needed amenities available. Great host. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estienne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estienne B
Enkelreisiger

Netjies, skoon, smaakvol, en alles wat ek nodig gehad het vir 'n vinnige oorstop in Rustenburg.

Ordentlike, skoon en netjiese verblyf as jy 'n nag of twee in Rustenburg moet bly vir werk of 'n geleentheid. Eenheid is ruim genoeg en eienaars vriendelik en akkommoderend as jy iets nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isebell M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isebell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely exceeded my expectations.

Very clean, superbly finished and had everything we could desire. Host family were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Eenheid is perfek uitgelê en die afwerking is van top kwaliteit. Die bed en kussings is hemels om op te slaap. Natasha dink ook aan ekstra klein goedjies wat die verskil maak. Sal beslis Casa Omi aanbeveel en gaan definitief weer daar oornag elke keer wat ons Rustenburg besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaline O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid was pragtig, netjies en het alles gehad wat ons benodig het.

Ligging was perfek naby vir die wat sportaktiwiteite by Bergsig Akademie Spotsvelde het. Was elke dag netjies en was aangenaam verras met vars vrugte en ontbytpap elke oggend. Het veilig gevoel en voertuig was geparkeer onder afdak. Kombuis was mooi en prakties uiteengesit met alles wat mens sou benodig. Gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Enkelreisiger

Die plekkie is baie skoon en gerieflik.

Alles wat mens nodig het. Natasha is baie behulpsaam en vriendelik, sal enige tyd vir Casa Omi aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca E
Gesin met klein kinders

Tuis en veilig gevoel, ook naby aan als.

Mamma met 2 jong kinders, ons het tuis en veilig gevoel. Als wat jy benodig was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 211A, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26869ceb5e7b40a1c76926de83a319a3ea55cad73ebcb6cfe708622bab82bf07740e70f5f4339105d76a6dbf6f2c16d838ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 211A Kock Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687289773967 27.227413565413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem