Casa Rene
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Pionosso Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Rene is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis wat in 'n stil doodloopstraat in Paternoster geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat naby die strand is. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea beskik ook oor 'n etenstafel, ingeboude braai, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook ononderbroke kragtoevoer vir beurtkrag.
Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Pionosso Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Pionosso Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang