Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Surf Lodge Cassita

Selfsorg
Casa Surf Lodge House
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike eenheid is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed het. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea lei na 'n houtdek met 'n Weber-braai en 'n sonkamer wat nog 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank het. Daar is 'n buitestort en 'n boma met 'n vuurput.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in die woonstel.
Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie eenhede word saam bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cassita Woonstelle
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke woonstelletjie is op die onderste verdieping, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Elke woonstelletjie het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die woonstelletjies het ook elkeen 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitarea in elke eenheid het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n gedeelde stoep met 'n Weber-braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode in die woonstel.
Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie eenhede word saam bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd661eea4e46eb663d40950967e386a85d6890a1e19df271e5d93376d2a9041f4e544f121e490066b7db6eaea3abd301c7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7) Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032412046404 24.92917694949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem