aanbod Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 31 Mei 2020.
Beacon Rocks Akkommodasie by Casa Uvongo | LekkeSlaap
+15
+15

Casa Uvongo

Selfsorg
  • Winteraanbod - Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5.
  • Vanaf R1 450 R1 208 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo , Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Casa Uvongo is in Uvongo en is ideaal vir vriende of 'n gesin. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dit bied ook 'n 180°-uitsig oor die see en Beacon Beach.

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, en wasbak en daar is 'n aparte toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea met slaapplek vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en eethoekie.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView HD, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Daar is braaigeriewe en 'n groot stoep met 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Uvongo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo , Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 450
Vanaf R1 208
per nag (plek vir 6)
was R1 450
Vanaf R1 208
per nag (plek vir 6)
was R1 450
Vanaf R1 208
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenswaystraat, 107 Casa Uvongo , Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c73ef8be569ccea6f2c49a7dce0a2e3631ac839129a186a4c46874efdb4caa9724b45eacbc27246bf6a426fb346e409ff80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, nou Vanaf R1 208  per nag (plek vir 6) Queensway Street 107 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.840021523734 30.393323417119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za