Beacon Rocks Akkommodasie by Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie | LekkeSlaap
+11

Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicolene F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sal dit aanbeveel by vriende, dankie.

Heerlik gebly, betyds gewaarsku oor watertekort. Sou aanbeveel dat 'n veiligheidshek by die deur aangebring word soos jy inkom. Voel effens onveilig aangesien die deur nie op standaard is nie. Sal definitief weer daar bly indien veiligheidshek aangebring word.

Pc D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is beslis waarde vir geld.

Het werklik baie lekker gebly. Die uitsig is ongelooflik mooi. Die kamers is lekker groot, skoon en netjies. Al drie kamers het ook see-uitsig. Sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel. Die stort is wel net op 'n snaakse plek omdat dit deel vorm van die gang. Maar andersins is dit 'n uitstekende plek om te bly.

Eurika O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en fantastiese see-uitsig.

'n Baie gerieflike vakansie-eenheid met 'n fantastiese see-uitsig. Baie dankie, Pieter, vir jou vriendelike diens. Ons het dit waardeer.

Stephan B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Enkelreisiger

Die mooiste see uitsig.

'n Juweel aan die Suidkus. Baie goed toegerus en ingerig. Sal beslis weer teruggaan as ek see toe gaan.

Josef V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Josef V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Lekker gebly, pragtige uitsig en lekker straat om lang ente te gaan stap. Die stort is direk in die gang wat so bietjie van 'n uitdaging gaan wees as die kinders saam is. Die toilet se spoelmeganisme het so bietjie aandag nodig.

Erika V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie mooi uitsig.

Die plek is baie netjies en sal aanbeveel vir almal wat ek ken, en sal weer daar kom vakansie hou, ligging baie mooi en al die geriewe wat mens nodig het. Niks kort nie en het my tyd daar baie geniet. Veilig en gemaklik.

Geoffrey P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P
Enkelreisiger

Beste uitsig ooit.

Ek het 'n fantastiese tyd gehad by Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie. Goed toegeruste woonstel, baie groot stoep met die wonderlikste uitsig op die oseaan. Sal definitief weer daar bespreek.

Wilma C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C
Enkelreisiger

Lied in ny hart!

A fantastic place to relax and regenerate.

Jan M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Pragtige uitsig en woonstel.

Chane V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chane V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Heerlike gebly. Maklik die plek en sleutels gekry. Eienaar se diens en besorgheid was 'n pluspunt. Uitsig is asemrowend. Sou net daarvan gehou het as die kombuis 'n mikrogolf gehad het.

Rose-anne L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose-anne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay and I will definitely stay there again.

The only thing I would suggest is getting a small microwave.

Aletia D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletia D
Saam met vriende

Wonderlik

Baie gemaklike verblyf, naby aan die strand. Skoon, netjies en veilig.

Liezel O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig en netheid.

Baie mooi uitsig en netheid uit die boonste rakke , sal definitief weer van Casa Uvongo gebruik maak en aanbeveel. Alles werk die diens is puik reëlings met afhaal van sleutels ens. Kan regtig vir Pieter en sy span 100% punte gee definitief die plek om 'n ruskansie te vat.

Mike C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location and very spacious flat.

It was very comfortable in a great location, secure and spacious.

Desiree M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig!

Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is baie ruim met die lieflikste see-uitsig en groot balkon. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Nolundi R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolundi R
Enkelreisiger

Casa Uvongo is amazing.

I enjoyed the sea view and everything was amazing. The flat was very neat. I am definitely coming back with my family and I will recommend Casa Uvongo to my friends.

Jacques V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspanning.

Die tyd wat ons by Casa Uvongo deurgebring het, was heerlik. Die liging is perfek en die uitsig is só aangenaam. Die diens en personeel is so vriendelik. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Willem P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al was dit winter het ons nogsteeds lekker gebly, naby alles en ook baie veilig, baie mooi see-uitsig.

Ons het op die nippertjie bespreek en LekkeSlaap het ons gehelp om in te boek om 21H00, die opsigter was vriendelik en die eienaar het ook gebel om te hoor of die DStv werk en of alles reg is.

Louis B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap.

Netjiese vakansie woonstel met pragtige sonsopkoms. Geniet dit met 'n lekker koppie boeretroos terwyl jy na die golwe luister.

Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ODk3MGU1LTgxYmQtNGJjOC1iMGNiLWFhMWZkZmFhY2I1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 19 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.839870542782 30.39377374691
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za