Casablanca B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Casablanca B&B bied gerieflike verblyf in die Karoo-dorpie Beaufort-Wes en dit is naby verskeie winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 2 en suite-kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis. Gaste kan ontbyt by die etenstafel binne of buite op die dek met 'n uitsig oor die ingeslote swembad geniet.

Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Let egter daarop dat parkeerplek beperk is. Sleepwaens word slegs op versoek toegelaat, maar geen karavane nie.

Gaste is welkom om met heerlike koue drinkgoed op die dek te ontspan en die stil Karoo-aande te geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Casablanca B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za