Paarl Akkommodasie by Cascade Country Manor | LekkeSlaap
+19

Cascade Country Manor

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watervalweg, Dal Josafat, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cascade Country Manor is 'n toevlugsoord in die hartjie van Paarl se wynlande. Dis op 'n skilderagtige 23 hektaar-plaas wat vroeër jare 'n adellike tuiste was en word deur olyfboorde en wingerd omring, met die Klein Drakensteinberge en lieflike waterval in die agtergrond. Dié hotel, restaurant en venue word deur familielede bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 10 klassieke kamers, 4 deluxe kamers en 1 gesinskamer. 1 van die klassieke dubbelkamers is rolstoelvriendelik en 4 van die kamers is op die onderste verdieping en dus ook maklik toeganklik. Daar is kamers wat met mekaar skakel en dus ideaal is vir gesinne. Elke kamer het lugversorging, 'n telefoon, TV, kroegie, kluis en haardroër. Elke en suite-badkamer het 'n instapstort en 'n aparte bad.

Gaste kan van die swembad gebruik maak of verskeie doendinge in die omgewing geniet, soos bergfietsry, voetslaanpaaie, abseil of olyf- en olyfolie proe. Ons het ligte etes deur die dag en 'n vasgestelde spyskaart vir aandetes. Besienswaardighede in die omgewing sluit Boschenmeer Gholflandgoed, Paarlvallei Gholflandgoed en die Nederburg Wynlandgoed in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Cascade Country Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Watervalweg, Dal Josafat, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cascade Country Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watervalweg, Dal Josafat, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1OTcyNGFlLTNhMTQtNDEyYy1hZGZmLTk2NjFhNTVkNDc0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Waterfal Road Dal Josafat 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.712765023695 19.043326388971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za