LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Castelo Sutil Guest House | LekkeSlaap
+17

Castelo Sutil Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-straat 37, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Castelo Sutil Guest House is in die buitewyke van Bloemfontein geleë, en is perfek vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf of 'n sake-byeenkoms naby die stad se geriewe.

Ons bied verblyf in 1 dubbelkamer en 1 selfsorgwoonstel.
Die dubbelkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander eenheid oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort beskik. Die selfsorgwoonstel het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, kroegyskassie, 'n stoof en ingeboude kaste. Beide eenhede het geriewe soos lugversorging, elektiese komberse, 'n TV met 'n DVD-speler en WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Vir die sakereisiger is daar 'n lokaal wat gebruik kan word vir troues en geleenthede met plek vir 140 afgevaardigdes.

Castelo Sutil Guest House is oorkant 'n wildreservaat met 'n spa, konferensiekamers, wild- en voëlkykgeleenthede, wildritte, perdritte, en stap- en 4x4-roetes.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Frans Kleynhans-straat 37, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-straat 37, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhMTE1MDg5LWZlODgtNDk3Ny1iNWMwLTZiMzE4NWVmODk4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 37 Franse Kleynhans Street Groenvlei 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.061824811954 26.171270906925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!