+37
Selfsorg in Plettenbergbaai

Castelton 48 A

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Castleton 31, Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Castelton 48 A is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die hartjie van Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Hierdie drieverdiepinghuis bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste vlak beskik oor die hoofslaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed op hierdie vlak met 'n en suite-stort. Die tweede vlak het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die vierde slaapkamer is op die grondvlak en bevat 2 enkelbeddens. Die vierde badkamer is ook op hierdie vlak en is toegerus met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is op die grondvlak geleë en is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Daarbenewens is daar op hierdie vlak 'n formele sitkamer en eetkamer met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Op die boonste vlak is 'n braaikamer met nog 'n eetkamertafel, 'n gasbraai en nog 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Gaste kry veilige parkering by die huis, asook volle toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe soos 2 swembaddens, 'n speletjieskamer, 'n putt-putt-baan, asook tennisbane. Die middestad, restaurante, skole, hospitale en belangrike geriewe is minder as 2 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Castleton 31, Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Oos-Kaap
  • Gaste dink Castelton 48 A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Castleton 31, Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57cfbfcb6aa68aa590d5f36fd453931e8d32cea3f43d415a11e79e91e86a83e42f70287446752cb3352c8f7de14d3249237d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Castleton 31 Piesang Valley Road 6600 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0522142 23.3543806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang