Castle Rock Apartment
Kry 30% af vir verblyf voor 24 Junie 2024. Bespreekbaar tot 8 Mei 2024
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Darling- en Tennant-straat, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Castle Rock Apartment bied selfsorgverblyf in Zonnebloem, Kaapstad. Die gebou het 'n uitsig oor Distrik 6 en op Tafelberg.
Dié woonstel is op die negende verdieping en is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, oond en 'n kookplaat toegerus. Die oopplan-sitarea lei na 'n balkon wat 'n uitsig oor die area en op die berge bied.
Die gebou het veilige parkeerplek en 'n hysbak na die woonstel. Castle Rock Apartment is naby museums, winkels en restaurante. Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 20 km van die woonstel af.
Slaapplek
’n Bespreking by Castle Rock Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Leanie Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 26
Jaar gelys 13
Ligging
- h/v Darling- en Tennant-straat, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Darling- en Tennant-straat, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18